Modulekode | MNX 322 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Voedingsorgproses. Rol van dieet en voeding in die etiologie en behandeling van ondervoeding, obesiteit, diabetes mellitus, hipoglukemie, hipertensie, hiperlipoproteïenemieë en koronêre hartsiekte. Aantastings van die renale stelsel. Nutriëntmedikament-interverwantskappe. Basiese beginsels van spesiale voedingsorg, spesiale voedingmetodes en -produkte. Toepaslike praktiese werkopdragte en gevallestudies ter inoefening van die voedingsorgproses. |
Modulekrediete | 50.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | FLG 221,FLG 222,BCM 261,BCM 262,VDS 221,HNT 220,AGV 413,BCM 251,BCM 252,DTT 222 |
Kontaktyd | 3 besprekingsklasse per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Mensvoeding |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App